Deon & Liezel {Diesel} Lombardini Lodge
Jeffreysbaai troues – - – LEKKER! Wanneer ons gevra word om troues in Jeffrey’s te doen, dan raak ek sommer opgewonde, want dis soos om op vakansie te gaan! Ek, boeta Wayne en die “prof” Sharon het gegaan om Deon en Liezel, ‘n opgewonde lewendige paartjie, se troue vir hul in ewigheid te gaan vaslê.
As you drive into Jeffrey’s Bay, the first thing that strikes me is the smell of the sea. Different than anywhere else, a mixture between the bush and the seaspray, reminding you of childhood holidays and days on the beach, first love and nights under the stars.
Deon en Liezel het sekerlik ook dan vir dieselfde redes Lombardini naby Jbay gekies vir hul troue. Die paartjie is van Somerset Oos, waar Deon prediker is by die plaaslike gemeente.
Die aandag gegee aan die fyner detail was verfrissend, aards en romanties.
Serious? Only serious about having the best day of her life!
Anders as gewoonlik het ons die kreatiewe foto’s voor die seremonie gaan neem. Dit het beteken dat die bruidegom natuurlik sy bruid voor die tyd moes sien, maar dit het die oomblik niks minder spesiaal gemaak nie en Deon se geluk en liefde vir sy bruid is duidelik sigbaar!
Lombardini’s game camps were the ideal setting to capture the love between the bride and her groom, with the perfect African backdrop to this beautiful wedding.
Jeffrey’s Bay is famous for the wind that, like clockwork, starts blowing at midday every day. We could however not resist having a few shots on the beach before we had to return the couple to the venue for their extra special ceremony!
Aangesien Deon ‘n dominee is, dit vansselfsprekend dat hy reg aan die begin ook ‘n spreukbeurt sou kry, maar vandat sy bruid langs sy sy kom staan het, het hy net oë vir haar gehad.
Aan die einde van die seremonie is ons begroet deur ‘n ongelooflike sonsondergang. Perfect timing! This introduced us to the fun reception time!
A great time was had by all and we wish Deon and Liezel only the best for their life together!







































